top of page

Fantasy couple of the term

Eliska & Braam

Eliska

Wat is Braam se beste eienskap?

Hy het regtig nie een nie... Nee, ek joke! Hy het altyd ’n manier om die goeie in die situasie vir my uit te wys en om my rustig en kalm te maak. Ja, ek sal sê hy is ’n goeie motiveerder.

Sal jy die bogenoemde eienskap in jou toekomstige kêrel wil hê?

Ja, beslis. Ek probeer partykeer myself afbreek en ek dink ek het iemand nodig wat my sal aanvul en my sal ophelp.

’n Boer of ’n dokter?

’n Boer, beslis ’n boer!

Drie eienskappe van jou perfekte kêrel.

  • Christen.

  • Hy moet my kan ondersteun.

  • En hy moet betroubaar wees.

Braam

Wat is Eliska se slegste eienskap?

Dis ’n moeilike een ... dat sy nooit tevrede is met haar punte nie!

Sal jy die bogenoemde eienskap kan hanteer in jou toekomstige meisie?

Ja, ek sal. (Hy sê dit met ’n baie groot giggel.)

Hou jou ma van Eliska?

Jis, ja! Meer as wat sy van my hou.

’n Slim meisie of ’n sportiewe meisie?

Definitief ’n slim meisie, deur en deur.


bottom of page